Meer oor Willem Ruurd van der Wal (vervolg - bl.2):

Foto: Willem Ruurd en sy vrou Sarie, 'n ruk later na hulle huweliksbevestiging

Jare later: Willem Ruurd met van sy gesinslede: vlnr: Sara (dogter), Willem, sy vrou tant Sarie en Riek, afgeneem op Doornhoek