Terug na "meer oor die drie broers"

Meer oor Willem Ruurd van der Wal (vervolg - bl.3):

Foto van Sarie van der Wal waar sy die hoenders, eende, makoue en mak tarentale kos gee. Een van haar dogtertjies is op die voorgrond.

Vermoedelik is hierdie foto by die woning in die omgewing van die Krugerspost-skool geneem waar Willem skool gegee het.

Twee van Willem en Sarie se seuns op muile te Doornhoek, Ruurd en Sake Sietse (van Lekkerhoek) regs.

 

Willem met sy rug na die kamera op Doornhoek se plaashuis se stoep saam met familielede en bure (1918)

Terug na "meer oor die drie broers"