Terug na vorige bladsy

Meer oor Sake van der Wal: (woon tans op die plaas Höningnestkrans, Ohrigstad)

Sake van der Wal

Kinders wat uit Sake van der Wal en Kathleen Gertrude Baker se huwelik gebore is:

  1. Baba (is gebore en oorlede in die jaar 1959, sou vermoedelik Sake gedoop gewees het)
  2. Elizabeth Sussanna (Liza van der Wal)
  3. Marnus Jan (Marnus)
  4. Norman Baker (Norman)
  5. Kathleen Gertrude (Kathy van der Wal)

 

Terug na vorige bladsy