Terug na vorige bladsy

Meer oor Wilhelmina Dorothea Middel (Sus van der Wal): (29/02/1920 - 28/06/1978)

 

Wilhelmina afgeneem op haar huweliksdag. Weerskante van haar is haar skoonsus, Ella, en haar broer, Gawie Middel.

Kinders wat uit Wilhelmina se eerste huwelik gebore is:

1) Priscilla van Heyningen (née Macquire)

2) Diana Joubert (née Macquire)

Kinders wat uit Wilhelmina se tweede huwelik gebore is:

3) Jan Friso van der Wal

4) Christine Jeanette Kruger (née van der Wal)

 

Terug na vorige bladsy