Terug na "meer oor die drie broers"

Meer oor Sake van der Wal (vervolg - bl.3):

In familie geledere word daar altyd verwys na die tweede bootjie. Daar is ook meningsverskil oor wie die bootjie nou eintlik gemaak het. Huidiglik word aangeneem dat Sake wel die bootjie gemaak het, totdat meer inligting oor die ontstaan te voorskyn kom.

Hierdie bootjie was op 'n tyd aan die Ohrigstad skool geskenk gewees, maar later van tyd in die skool se stoorkamer deur familielede gevind. Uiteinde van die saak is dat Buks die skool kon oorreed om die bootjie weer terug te gee in familie besit.

 

 

Terug na "meer oor die drie broers"