September 2005 Reunie foto's:

Terug na die vorige bladsy

Foto's wat geneem is gedurende die reünie van September 2005, by die Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad

(dubbel kliek op foto om ʼn vergroting van foto te sien)


 

Suzi en Liza in gesprek

Oom Flip, Oom Koi, Boet en Salie

Tannie Saartjie (voorheen van Lekkerhoek), oom Lambertus, tannie Babs, Candy, Eben, Caleen en Sake Booysen

Sake en Jan (Lofty) in gesprek

Ruurd, Susan, Tannie Gerrie, Rosa en Buks

Oom sake en tannie Magriet met hulle kinders en kleinkinders

Ronelle, Ruurd met klein Liezel en Arnu

Marnus en Andre druk besig om bier te tap met Hannes van Wyk in die agtergrond

Sonja en Klaas hou 'n waakende ogie oor een van die potjiekos disse

Almal in 'n gesellige luim onder die afdak langs die vure

Ruurd en Buks sorg dat die vure aab die gang bly

Oom Koi gee begeleiding op die trekklavier

Marnus, Dewald, Kleintjie & Andre in gesprek

Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad - waar meeste van die VAN DER WAL reunies al gehou is

Sementkis by die Hendrik Potgieter Saal Ohrigstad. In hierdie kis is daar ook VAN DER WAL memorabilia geplaas wat eers in 2038 oopgemaak kan word