September 2003 ReŁnie foto's:

Terug na die vorige bladsy

Foto's wat geneem is gedurende die reŁnie van September 2003, by die Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad.

(dubbel kliek op foto om ʼn vergroting van foto te sien)


 

Groep foto van Jan van der Wal se nageslag

Andre en oom Koi verskaf lekker Boeremusiek

Salie met die "Spinnekop" liedjie

Daan, Jan en Sake

Een van die hootepunte gedurende die reunie was die besoek aan die Doornhoek se begraafplaas