Maart 2009 Reunie foto's:

Terug na die vorige bladsy


 

Buks by die geskiedkundige fotos wat uitgestal is

Die oorspronklike Ohrigstad laerskool gebou

Braai, uitkamp en sonskyn op die rugbyveld

Boereontbyt is die Saterdagoggend aangebied

Oom Sake en tannie Magriet

Maria, Maryka & Sake

Uitstalling in die oorspronklike skoolgebou

Een van die VAN DER WAL handgemaakte seilskippie is ook uitgestal

Historiese foto van onderwysers wat hier skool gegee het

Uitstalling in die ou skoolgebou

Ou skoolfoto - Buks in die voorste ry

Uitstalling van geskiedkundige foto's

Stalletjies langs die rugbyveld

Lettie en Joop geniet verversings

Daar is lekker musiek gemaak met musikante uit die omgewing

Bart en oom Koi wys hoe dit gedoen moet word

Oom Koi op die trekklavier

Stalletjies op die skoolterein

Die tent is spesiaal vir die VAN DER WAL reunie opgeslaan waarin daar lekker gekuier is

???, Santie & Suzi

Oom Koi en Marnus

Andre en Sonja

Buks, oom Koi en Andre in gesprek

Daar is gekuier om die braaivleis vuur tot laat die aand