Terug na vorige bladsy


Meer oor Klaas Christiaan van der Wal (29/07/1906 - 20/07/1959)

 

Klaas en Anna van der Wal

 

Klaas en Anna op hulle huweliksdag, Doornhoek

vlnr:  Oom Sake (bruidegom se oom), Klaas & Anna, Willem Ruurd (bruidegom se vader), Jan Pieter derde van regs

 

Kinders wat uit Klaas van der Wal en Anna Maritz se huwelik gebore is (4 seuns):

  1. Willem Ruurd (Koi) - getroud met Catherina Magdalena van Tonder (Kitty / Nonna van der Wal)

  2. Salie

  3. Klasie

  4. Gerrie

 

Terug na vorige bladsy