Terug na vorige bladsy

Meer oor Jan van der Wal

Jan en Koba, na Bermuda as krygsgevangene

Hierdie is vermoedelik 'n trou foto van Jan en Koba. Die effek as krygsgevangene kan duidelik aan Jan op die foto gesien word, aangesien hy heelwat gewig verloor het. Die foto is op Doornhoek - plaashuis se stoep geneem.

 

Een van die artikels wat Jan gemaak het gedurende sy krygsgevangeneskap op Bermuda: (Foto: geneem in die Lydenburgse Museum)

Die volgende inskripsies is op die voetstuk uitgekerf:  "BERMUDA KRYGSGEVANGENE APRIL 1902 en  "GEMAAKT DOOR J. VAN DER WAL"

die naam Admiraal Tromp is agterop die bootjie geverf

 

  (Kliek vir meer fotos)

    Terug na vorige bladsy