Die VAN DER WAL familiewapen
Tot dusver kon ek nog geen geregistreerde of 'n amptelike VAN DER WAL familiewapen in Suid-Afrika opspoor nie.
Hier volg die oorspronklike VAN DER WAL familiewapen soos verkry uit die 'Nederlandse Rietstap Familie Wapens'.
Beskrywing van die VAN DER WAL familiewapen (skild):
Oorsprong: Holland / Friesland
Kleure: Goud / Geel en Groen
Skild: 'n Groen heuwel of wal op 'n goud kleurige agtergrond
Sien nuwe voorgestelde VAN DER WAL familiewapen (Suid-Afrikaans)