VAN DER WAL GESLAGSREGISTER IN SUID-AFRIKA:- Alhoewel die inligting ver van volledig af is, vorm dit die basis van die VAN DER WAL familie geslagsregister in Suid-Afrika. Ongelukkig ontbreek nog ander VAN DER WAL families in Suid-Afrika (wat nie afstammelinge is van Ohrigstad / Lydenburg nie) vanweë die feit dat hierdie families se inligting nog nooit deurgestuur is nie, of moontlik nog nie betrokke geraak het nie.
NOTA: Hierdie gedeelte van die webwerf is op die oomblik uit aksie, en sal hooplike binnekort weer reggestel word
Friso van der Wal
P.O. Box 11786
Aerorand
Middelburg 1070
Tel: +27 (0)13 244 1205 / 082 690 4416
This web site produced 21 Oct 2003 by Ancestry Family Tree, a product of Incline Software, LC.