Die VAN DER WAL foto album

Geskiedkundige & huidige VAN DER WAL foto’s soos verkry uit familie albums.

Onderstaande foto's en alle foto's op hierdie webwerf en nog meer is ook op CD verkrygbaar op bestelling.

Terug na hoofbladsy


Dubbel-kliek op foto om vergroting af te laai

Huweliks foto van Willem Ruurd & Sara Susanna - Lydenburg 11 Januarie 1891, sien gerestoureerde trou foto elders op webwerf.

Tannie Pietjie Broodry, Ruurd en Jan v/d Wal links, Chrstiaan regs - Lydenburg 8 April 1916

Lydenburg - onderwysers 1924, Meester Jan heel links agter

Van Achterberg & Bezuidenhout familie - 1925

Willem, Jan Pieter & Riek - 1927

Huweliks foto van Willem & Magriet

Tinus, Bertha & Riek Bezuidenhout

Flip & Riek van Achterberg & familie

Twee broers, Jan & Sake v/d Wal

Huweliks foto van Terry & Sus Garnett-Bennett (née van der Wal)

Oom Hottie van der Wal se 80ste verjaarsdag.

v.l.n.r. Ruurd, tant San, oom Hottie en Ruurd se vrou

4 van der Wal broers, Klasie, Salie, Gerrie en Willem (Koi)

Salie & Martie van der Wal van Naboomspriut

Boet & Annetjie van der Wal van Belfast

Christel Bruin (née van der Wal) en haar twee dogters Colene en Andria van Belfast

Buks, Magda van der Wal & hul jongste seun Ruurd

Ouma Kitty en Oupa Koi op Uvongo - April 2004

Andre en sy seun Ruurd v/d Wal - Lydenburg 2003

Klaas, Martie en hulle seuns Conrad en Willem van der Wal - Junior Springbok en Leeu rugbyspeler

Kleintjie, Nelia met kinders RW en Melandri - Mei 2004

Riaan van der Wal, Santie heel regs met hul twee susters Annarien en Martinette

Santie, Marli en Douw Gildenhuys

Liza van der Wal tydens 'n jag ekpedisie

Friso & Lettie v/d Wal - Middelburg

Christine Kruger (née) van der Wal en familie van Middelburg, haar eggenoot Johan met Michelle en Jean-Mark voor.

Marnus, Liesie met hulle kinders Maria, Sake & Maryke van der Wal - Lydenburg

Friso (Jnr), Karien en klein Kieron v/d Wal van Middelburg

Hannes en Corrie van Wyk met hul oudste dogter Carina en Dewald

Marnus, Norman, Friso, Christine, Liza & Kathleen - 1969 Höningnestkrans langs die watervoor.

34 jaar later, onder die krans op Höningnestkrans - Friso, Norman, Marnus, Christine, Liza & Kathleen

Doornhoek, familie begraafplaas tydens 'n besoek en skoonmaak proses.

Terug na hoofbladsy