
FAMILIEGENEALOGIE VAN DIE VAN DER WAL FAMILIE NAAM IN SUIDER-AFRIKA
|
Webmeester en navorser: Friso van der Wal Posbus 11786, Aerorand, Middelburg, MP, 1070, Suid-Afrika |
Welkom op die VAN DER WAL Webwerf. Die doel van hierdie webwerf is om die VAN DER WAL familienaam en geskiedenis na te vors en om inligting in te samel vir genealogiese navorsing. Die inligting word in 'n databasis geplaas en word gereeld opgedateer. Lesers van die webwerf mag dalk help om meer inligting in te win en op dié wyse tot 'n vollediger prentjie te kan by dra. Enige terugvoer, kommentaar, inligting, dokumentasie en foto’s deur middel van pos of e-pos is meer as welkom.
VAN DER WAL afstammelinge van Ohrigstad - Lydenburg (Nog onder konstruksie)
VAN DER WAL Reünie gehou te Ohrigstad - 24-25 September 2005
Ohrigstad familiegeskiedenis se oorsprong in Friesland (opgesom deur Roelie Spanjaard Visser - Drachten)
Nuttige Genealogiese Web-skakels:
South Africa Genelogy - Ancestry24
FriesArchiefNet (Genealogiese ondersoek webwerf in Friesland)
Provinsie Friesland - Siviele rekords (1599 - 1922)

Laas opgedateer: 14/11/ 2009
( Enige kommentaar, terugvoer en inligting kan na bostaande e-pos of posbus adres gestuur word )
Site hosted by http://www.AmpleHosting.co.za since 24/10/2009 - Ontwerp, tegniese versorging en ruimte word onderhou deur: Friso van der Wal. e-pos / e-mail